PROPERTIES / EIENDOMME
Agent: Billy Steenkamp
Kantoor: 014 717 1142
Faks: 014 717 2170
Sel: 082 495 5688
Hoof kantoor: 014 7171142
e-pos: info@wiltinnet.co.za
Algemene boerdery
87 Ha
Geleë in die Napier omgewing. 85 Km vanaf Hermanus en 40 km van die Lughawe.
1 Boorgat, 1 Standhoudende Rivier, 2 Damme en 3 Visdamme.
2 x 5 000 liter Plastiese Tenks en 1 x 8 000 liter Reservoir.
Eie elektrisiteit, sonpanele en Windkrag. Eskom lyne ± 100 vanaf die woning.
4 Slaapkamr , 2 en-suite, Studeerkamer, Sitkamer en kombuis, 1 badkamer, 1 Rekenaar en Waskamer.
Voerstoor, Varkhokke, Afdak vir blomme, 2 werkers kothuise.
20m x 60m Paalspring en skou arena.
4-5 ha Kikuyu gras en Klawer, 2 ha onder besproeiing, 3-4 ha winter weiding.
20 ha Aangeplante Proteas / Fynbos, 40 Ha Natuurlike bos en die res Denneplantasie.