PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
± 355 ha
Geleë in die Dullstroom omgewing.
Wilds, Naweek en Natuurplaas.
Wildwerend omhein.
Fonteinwater vir huisgebruik.
Eskom krag.
Ribbok, Rietbok, Steenbok en Duiker kom voor.
6 Slaapkamer plaashuis, 3 Badkamers, met mooi uitsig.
Hoëveld
50% Bergagtig.
VERKOOPSPRYS: R12,6 MILJOEN
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.