PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
10 963 ha
OMGEWING:
Geleë in die Keetmanshoop omgewing.
BESKRYWING:
Wildsplaas.
Goeie weiding.
OMHEINING:
4 Jakkalsproef blokke.
Binne kampe met 7-11 drade.
Verdeel in ±29 kampe met water.
WATER EN VOORSIENING:
12 Boorgate voorsien vars water.
3 Reënwater damme, fontein, geen pypleidings.
WILD SPESIES - GERAAMDE GETALLE:
Gemsbok ±20, Springbokke ±450 en Koedoes loop vry.
AKKOMMODASIE:
HOOF GEBOU:
Ou plaashuis.
PLANTEGROEI:
Tipiese Namibië veld.
TOPOGRAFIE:
Duine, Droë rivierbeddings, Rots tekeninge.
VERKOOPSPRYS: R9 530 000
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie..