PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
1000ha
OMGEWING:
Geleë in die Barberton omgewing
BESKRYWING:
Wildplaas
OMHEINING:
Wildwerend omhein
WATER EN VOORSIENING:
Baie water
AKKOMMODASIE:
HOOF GEBOU:
Lodge ±400m²: 6 Slaapkamers met en-suit badkamers, 2 sitkamers.
ANDER:
Jagtershut: 6 slaapkamers, 2 badkamers.
VERKOOPSPRYS: R28 Miljoen
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.