Eiendoms beskrywing .
PLAAS TE KOOP – UTRECHT
Die plaas is geleë in die Utrecht, Kwazulu Natal omgewing.
Die plaas is geskik vir aftrede of ‘n vakansie oord in die berge.
By die waterval is Boesman tekeninge en fossiele.
Perde ritte en 4x4 ritte word aangebied.
Grootte van die eiendom: ±130 Ha.
Standhoudende fontein water uit die berg word in stainless steel tenks geberg.
Water vir die tuine word voorsien uit 3 fontein damme.
Eskom krag met 9KW bystands opwekker en 4KW draagbare opwekker.Gas toestelle vir noodgeval.Elektriese omheining met sekuriteits kameras.
Hoof woning: Grasdak 3 Verdieping huis met 4 Slaapkamers, 2 volledige badkamers, stort, oopplan leef area en eetkamer. Kombuis, spens en opwas geriewe.
Dubbel motorhuis, groot werkswinkel vir die nutsman.
Slagkamer en lapa.
2de Woning: Grasdak dubbel Verdieping huis met 2 Slaapkamers, biljard kamer of ontspanningskamer, 1 Badkamer met stort. Oopplan eet / sitkamer en kombuis.
2 Motorhuise, (1 met inloop in sitkamer), werkswinkel of werkers kamer.
Dubbel toesluit motorhuis, gastekamer vir 2.
Brandstof kamer.
Geraamde wildgetalle: Swart wildebeeste - ±30; Blesbok - ± 60;
Baie voël spesies.
PRYS: R3,8 MILJOEN
BTW / Oordragskoste is uitgesluit
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.