PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
180ha
OMGEWING:
Geleë in die Naboomspruit omgewing.
OMHEINING:
Beeswerend omhein met ±3 binne kampe.
WATERVOORSIENING:
±800m3 Waterregte vir besproeiing.
ELEKTRISITEITSVOORSIENING:
Kragopwekker.
WILD SPESIES: - GERAAMDE GETALLE:
Kleinwild kom voor.
PLANTEGROEI:
Gemengde semi soet veld.
TOPOGRAFIE:
Golwend.
VERKOOPSPRYS: R2,4 MILJOEN
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.