PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
25ha
OMGEWING:
Geleë in die Nylstroom omgewing.
BESKRYWING:
Weiding, Naweek en Natuurplaas.
OMHEINING:
Wildwerend omhein.
WATER EN VOORSIENING:
1 Boorgat toegerus met dompelpomp en windpomp.
1 Sementdam.
ELEKTRISITEIT VOORSIENING:
Eskom krag.
WILD SPESIES - GERAAMDE GETALLE:
Kleinwild kom voor.
PLANTEGROEI:
Weiveld met Wildevy, Raasblaar, Wilde Sering en Sekelbos.
TOPOGRAFIE:
Plat.
VERKOOPSPRYS: R1 350 000
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.