PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
21,5ha
OMGEWING:
Geleë in die Naboomspruit omgewing.
BESKRYWING:
Bees, Wild en Natuurplaas
OMHEINING:
1 Kant wildwerend omhein, 3 kante beeswerend omhein.
WATER EN VOORSIENING:
1 boorgat (nie toegerus) en vleie
ELEKTRISITEIT:
Eskom krag naby
WILD SPESIES - GERAAMDE GETALLE:
Bosvarke, Duikers, Kudus, Rooibokke en Vlakvarke kom voor.
PLANTEGROEI:
Sekelbos, Soetdoring, Apiesdoring – Nylsvlei weiding.
TOPOGRAFIE:
Plat.
VERKOOPSPRYS: R870 000
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.