PROPERTIES / EIENDOMME
Agent: CJ Steenkamp
Kantoor: 014 717 1142
Faks: 014 717 2170
Sel: 082 495 5688
Hoof kantoor: 014 7171142
e-pos: info@wiltinnet.co.za
21,4 ha
Geleë in die Nylstroom omgewing
Beeswerend omhein met 3 kampe
3 Boorgate, 1 toegerus ±1600 liter per uur.
1 Tenk op staander - 10 000 liter
1 Krip
Duiker en Vlakvark, Steenbok en Ystervark kom voor.
Eskom krag
4 Slaapkamer, 2 Badkamer, oopplan, sitkamer en kombuis.
Jacuzzi, Dubbel garage met 2 store, rondawel. Klein stoor agter die huis.
Werkershuise
Gemengde veld.
Boomsoorte: Vaalbos, Haak en steek, Maroela, Sering, Soetdoring en Apiesdoring.
Plat met berg
PRYS: R1,9 MILJOEN
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing