PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
± 127 Ha
Geleë in die Nylstroom omgewing.
Wilds, Bees, Naweek en Natuurplaas.
3 Kante wildwerend omhein, ±3 km beeswerend omhein.
2 Boorgate – 1 toegerus.
1 Tenk op staander, 1 Sement dam, 1 krip
Duiker, Koedoe, Rietbok en Vlakvark kom voor.
Ou plaashuis met 3 Slaapkamer, met badkamer, sitkamer en kombuis. Het baie potensiaal om te verbeter met ekstra buite geboue en sink geboue.
Gemengde veld.
Boomsoorte: Wilde Sering, Boekenhout, Knoppiesdoring, Soetdoring en Vaalbos.
Plat
VERKOOPSPRYS: R2 250 000-00
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die Eienaar is daar geen Grondeis geregistreer teen die Eiendom.