PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
21ha
OMGEWING:
Geleë in die Dinokeng omgewing.
BESKRYWING:
Standplaas in Groot 5 Reservaat
Hoekerf – privaat en rustig.
PLANETEGROEI:
Inheemse fauna en flora en oop grasvlaktes.
TOPOGRAFIE:
Plat
VERKOOPSPRYS: R1 360 000
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.