PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
16ha
OMGEWING:
Geleë naby die stad en belangrike hoof roetes in die Grootvlei area, Pretoria Noord
BESKRYWING:
NAtuur en residensieele plaas
OMHEINING:
Wildwerend
AKKOMMODASIE:
HOOF GEBOUE:
4 Slaapkamer huis
1 Badkamer
Kombuis
Groot leef en ontspannings area
Groot motorhuis
3 Woonstelle wat voltooi moet word
3 Toegerusde boorgate
Swembad
Besproeiings dam
Lapa- Benodig n dak
PLANTEGROEI:
Gras vlaktes
TOPOGRAFIE:
Plat met mooi uitsig oor plaaslike gebied
VERKOOPSPRYS: R1,65 MILJOEN
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.