PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
1000ha
OMGEWING:
Geleë in die Lady Smith / Riverdal omgewing
BESKRYWING:
Melk plaas – Lopende saak
WATER EN VOORSIENING:
Vloed besproeiing van ±112ha waarvan ±80ha Lusern
AKKOMMODASIE:
HOOF GEBOU:
Woonhuise x2
Moderne oorswaai melkstal
ADDISIONEEL INGESLUIT BY PRYS:
Vee, implemente en trekkers
VERKOOPSPRYS: R15 820 000
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.