PROPERTIES / EIENDOMME
Agent: Hannes van Tonder
Kantoor: 014 717 1142
Faks: 014 717 2170
Sel: 082 495 5688
Hoof kantoor: 014 7171142
e-pos: info@wiltinnet.co.za
Geleë Noord-wes van Middelburg.
Grootte: ± 564 Ha
Nuwe Wildwerende heining.
Ruim Plaashuis - 4 Slaapkamers met 2 Badkamers. Groot skuur met Eskom krag - goed ingerig.
Nuwe 3 Slaapkamer luukse lodge met pragtige uitsig oor die berge en valleie.
Baie groot bome, goeie weiding, volop water, 2 damme en fonteine.
Elande, Koedoes, Blouwildebeeste, Sebras, Rooihartebeeste, Blesbokke, Rooibokke, Luiperds, Bruin Hiëna, Vlakvarke, Bosvarke, Klipspringers, Duiker, Bosbok, Dassies en baie voëls.
PRYS: R6 650 000-00
BTW / OORDRAGSKOSTE UITGESLUIT
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.