PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
Geleë in die Roosenekal omgewing.
Grootte van Eiendom: 290 Ha.
13 Kampe.
75 Ha ploegbare grond.
7 Damme. Boorgat en natuurlike stroom.
Plaashuis, afdak.
Panoramiese uitsig.
PRYS: R4,6 MILJOEN
BTW / Oordragskoste is uitgesluit
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.