PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
180ha
OMGEWING:
Geleë in die Carolina omgewing
BESKRYWING:
Natuurplaas.
Berg vallei plaas
OMHEINING:
Aan 3 kante begrens met Bosbouplantasies.
WATER EN VOORSIENING:
3 Standhoudende bergstrome en fonteine is weggesteek in die berge.
12 Meter diep Forel dam.
WILD SPESIES
Bosbokke, Duikers, Wilde Varke en Blesbokke kom voor.
AKKOMMODASIE:
HOOF GEBOUE:
2 Houthuise op die Waterkant.
PLANTEGROEI:
Valleie.
TOPOGRAFIE:
Golwend
VERKOOPSPRYS: R2,2 MILJOEN
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.