PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
350ha
OMGEWING:
Geleë in Burgersfort omgewing.
BESKRYWING:
Beesplaas.
OMHEINING:
Beeswerend.
WATER EN VOORSIENING:
Water vanaf riviere.
Verskeie boorgate, ±140ha onder besproeiing en 4 Spilpunte.
Druppers en mikro besproeiing by sitrus bome.
WILD SPESIES - GERAAMDE GETALLE:
Koedoes, Waterbokke, Rooibokke, Bosbokke, Duiker, Vlakvark en Bosvark kom voor.
AKKOMMODASIE:
HOOF GEBOU:
Die Hoof woning, ±440m² word verkoop met meubels en toerusting.
ANDER:
3 Goeie huise, pakstoor vir sitrus.
Stoor afdak, werkswinkel, trekker en implemente afdak.
Buite geboue, werkers akkommodasie en beeshanteringsgeriewe. Alles in vyfster toestand.
PLANTEGROEI:
15 000 sitrus bome, saadmielies, droë bone, koring, groente, aartappels, patats ens.
4 Ha kitsgras onder besproeiing.
Lys van losgoedere ingesluit by koop:
±60 Stuks kruis beeste.
6 Trekkers, bakkie, Landrover. Alles in werkende toestand.
Implemente en gereedskap.
VERKOOPSPRYS: R19 539 000
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.