PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
630ha
OMGEWING:
Geleë in die Pelgrimsrus omgewing.
BESKRYWING:
Wilds plaas
OMHEINING:
Beeswerend omhein.
WATER EN VOORSIENING:
Rivier vloei deur plaas – 10 damme (forel)
ELEKTRISITEIT VOORSIENING:
Eskom krag.
WILD SPESIES - GERAAMDE GETALLE:
Elande, Koedoes en kleinwild kom voor.
Baie voëlsoorte kom voor.
AKKOMMODASIE:
HOOF GEBOU:
4 Huise, baie buitegeboue.
PLANTEGROEI:
Mooi klowe net groot bome.
TOPOGRAFIE:
Golwend.
VERKOOPSPRYS: R11 Miljoen
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.