PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
147ha
OMGEWING:
Geleë in die Dullstroom en Belfast omgewing.
BESKRYWING:
Natuurplaas. Panoramiese uitsigte.
WATER EN VOORSIENING:
Boorgat water, 5 Ha dam en 2 mooi dam persele.
ELEKTRISITEITS VOORSIENING:
Elektrisiteit met ondergrondse kabel na 12 goedgekeurde persele.
WILD SPESIES - GERAAMDE GETALLE:
Vrugbare voëllewe binne die Blou Kraanvoël bewaringsgebied.
TOPOGRAFIE:
Golwend.
VERKOOPSPRYS: R3,5 MILJOEN
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.