PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
1283ha
OMGEWING:
Geleë in die Gravelotte omgewing.
BESKRYWING:
Groot 5, binne Natuurreservaat met ry en jagregte binne die Reservaat.
WATER EN VOORSIENING:
Rivier loop deur die plaas.
Rivier – seisoenaal.
WILD SPESIES - WILDGETALLE:
Volop wild.
AKKOMMODASIE:
HOOFGEBOU/E:
Groot huis en buite geboue op die wal van die rivier.
PLANTEGROEI:
Mooi Rivierbos, groot bome, goeie weiding. Pragtige bosveld omgewing.
TOPOGRAFIE:
Golwende landskap met groot graniet koppe, rante veld en vlaktes.
VERKOOPSPRYS: R32 600 000 Miljoen.
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.