PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
2443ha
OMGEWING:
Geleë in die Vryheid en Utrecht omgewing.
BESKRYWING:
Vyfster Beesplaas en kan as Eko-toerisme plaas bedryf word.
Die Eiendom is in BK geregistreer.
OMHEINING:
Beeswerend omhein. ±28 Kampe.
WATER EN VOORSIENING:
Water in al die kampe, ±20 fonteine, bergstrome, spruite, watervalle, groot kuile, swemgate en 2 riviere.
±8 Gronddamme. ±30 ha Gravitasie besproeiing uit damme.
WILD SPESIES - GERAAMDE GETALLE:
Kleinwild kom voor.
ELEKTRISITEIT VOORSIENING:
Eskom krag.
AKKOMMODASIE:
HOOFGEBOU/E:
Hoof woning met 24 vertrekke, lapa, swembad baie mooi groot tuin.
ANDER GEBOUE:
2de Woning met 12 Vertrekke, buitegeboue, werkswinkel, skure en store.
Veehanteringsgeriewe sluit in: Voerkraal vir ±500 beeste, groot opvangs, sorteer en hanteringskrale van staal en met spuit dip.
±7 Gesinne woon op die ±8 ha uitval grond en benut ±80ha vir hul vee. Hul koste beloop ±R20 per kop per maand.
PLANTEGROEI:
Panoramiese uitsigte. Uitstekende eetbare weiding met drakrag van ±2,2 ha per GVE.
Inheemse bos kom voor in die vallei en teen die berghange.
±60 Ha Droëlande.
TOPOGRAFIE:
Golwend met valleie.
VERKOOPSPRYS: R36 MILJOEN
OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.