PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
± 760 Ha
Geleë in die Thabazimbi omgewing.
Wildsplaas.
Wildwerend omhein.
1 Sterk boorgat getoets – 20 000 lpu
1 Boorgat lewer 4 400 lpu – nie toegerus.
Eskom krag.
Blouwildebeeste - ±38; Gemsbok – 7; Koedoe - ± 50; Kameelperd – 5; Rooibokke - ± 70;
Rooihartebeeste – 9; Sebra - ± 30; Waterbokke – 9;
4 Slaapkamer woonhuis – 2 Vlak.
3 Kamer Jagterskamp
Groot stoor.
2 Werkershuise.
Koelkamer en slaggeriewe
Sand veld.
Boomsoorte: Vaalbos, Tambotie, Hardekool en Wilde Sering.
Plat bosveld.
VERKOOPSPRYS: R 13 MILJOEN
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.