PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
5ha
OMGEWING:
Geleë in die Warmbad omgewing.
BESKRYWING:
Besproeiingsplasie.
OMHEINING:
Plaas ten volle elektries omhein met ±5 skaap kampe.
WATER EN VOORSIENING:
2 Boorgate (sterk water), 2 tenks op staander, 1 sementdam en 3 kampe onder sprinkel besproeiing.
WILD SPESIES - GERAAMDE GETALLE:
Kleinwild kom voor.
ELEKTRISITEIT VOORSIENING:
Eskom krag.
AKKOMMODASIE:
HOOFGEBOU/E:
Goeie 4 slaapkamer woonhuis met sinkdak en 2 badkamers en nuwe swembad.
ANDER GEBOUE:
Groot toegeboude stoor, 2 skaapkrale. Werkershuis.
PLANTEGROEI:
Soetveld. Akasia kom voor.
TOPOGRAFIE:
Plat.
VERKOOPSPRYS: R1 750 000
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.