PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
21ha
OMGEWING:
Geleë in die Nylstroom omgewing.
BESKRYWING:
Besproeiings en Natuurplot
±3,5 Ha Druiwe onder net met drup besproeiing. Pragtige uitsig vanaf plaas.
OMHEINING:
Beeswerend omhein met ±3 binne kampe.
WATER EN VOORSIENING:
2 Boorgate nie toegerus (nuut geboor), stroom, 1 sementdam, gronddamme in spruit grens in spruit, pomp by die dam. Waterregte, ±122 000 kub meter water vir ±10ha besproeibaar.
WILD SPESIES - GERAAMDE GETALLE:
Kleinwild kom voor.
ELEKTRISITEIT VOORSIENING:
Eskom punt by pomp in rivier.
AKKOMMODASIE:
HOOFGEBOU/E:
Slegs groot stoor ±80% voltooi – ideaal om in huis te omskep.
4 Goeie geboude werkershuise.
PLANTEGROEI:
Gemengde veld.
Akasia, Vaalbos, Sering en Boekenhout kom voor.
TOPOGRAFIE:
Plat.
VERKOOPSPRYS: R1 650 000.
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.