PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
84ha
OMGEWING:
Geleë in die Warmbad omgewing.
OMHEINING:
80% Wildwerend omhein, res beeswerend met 2 binne kampe.
WATER EN VOORSIENING:
Baie water - 1 toegeruste boorgat met elektriese pomp, 2 standhoudende strome, 2 tenks op staanders, 2 sementdamme, 2 gronddamme (1 in spruit en 1 se wal gebreek).
ELEKTRISITEITS VOORSIENING:
Eskom krag.
WILD SPESIES - GERAAMDE GETALLE:
Kleinwild kom voor.
AKKOMMODASIE:
HOOF GEBOU:
2 Huise – Beide kort aandag – sinkdakke.
Kleinerige huis.
2 Koelkamers in huis
ANDER:
2 Store sonder dakke, geskik vir skape / gereedskap
2 Hoenderhokke – braaikuikens.
Werkershuis van klinkers.
PLANTEGROEI:
Gemengde veld.
±10 Ha sagte grond geskik vir besproeiing met moederlyn.
Akasia, Kurkbas, Boekenhout, Karee, Bloekom. ±20% Bos en die res grasvlakte.
TOPOGRAFIE:
2 Koppies en golwend.
VERKOOPSPRYS: R1 950 000
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.