PROPERTIES / EIENDOMME
Agent: Billy Steenkamp
Kantoor: 014 717 1142
Faks: 014 717 2170
Sel: 082 495 5688
Hoof kantoor: 014 7171142
e-pos: info@wiltinnet.co.za
Grootte: 17.8 Ha
Eiendom het ‘n Rivier as ‘n Westelike grens en ‘n vinning lopende rivier met 2 strome in die ooste waarvan huishoudelike water getrek word.
Gasteplaas vir afgelope 60 jaar.
Die eiendom is gesoneerde oord - Sone 1 met ‘n totaal van 11 geboue waarvan 6 soliede steen strukture is. Die ander geboue is van hout en klip (die ou skuur.).
Besonderse gronde met besonderse uitsigte - gevestigde bome, still omgewing, grens aan Nasionale parke. Soveel om aan te bied met weiding, voetpaaie, rustige ooptes, wandelpad na ‘n 80m Waterval in Park gronde. Hier is ‘n groot geleentheid om ‘n privaat tuiste te omskep in ‘n boetiek hotel.
PRYS: R18 MILJOEN
BTW Ingesluit / Oordragskoste uitgesluit
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.