PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
Geleë in die Vaalwater omgewing.
Wildwerend omhein
Vleie en stroom.
1 Tenk op staander en gronddamme
Eskom krag
Blesbok, Duiker, Koedoe, Renoster, Rooibok, Sebra en Vlakvark kom voor.
Huis:
5 Slaapkamer, 3 Badkamer, oopplan, Sitkamer/TV kamer, kombuis, stoor, spens, ingeboude Rakkas, Waskamer en Studeerkamer.
Dubbel Motorhuis.
Stoor in huis.
Gemengde Bosveld.
Sering, Lekkerbreek en Vaalbos kom voor.
Plat en berg.
VERKOOPSPRYS: R3 450 000-00
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.