PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
OMGEWING:
Geleë in die Nylstroom dorpsgebied.
BESKRYWING:
Mooi 4 Slaapkamer huis is goeie deel van dorp.
OMHEINING:
Baksteen mure en oop voor.
AKKOMMODASIE:
HOOFGEBOU/E:
4 Slaapkamer huis met Dubbel motorhuis, Sitkamer, Naaldwerk kamer, studeerkamer, eetkamer, Kombuis
met baie kaste. 2 Badkamers, 1 Badkamer en-suite, TV kamer, Oop stoep.
Diefwering, Lugverkoeling , Swembad, Plaveisel, Sinkdak huis.
Klein wynkelder.
VERKOOPSPRYS: R2 MILJOEN (Ohb)
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.