PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
OMGEWING:
Geleë in Nylstroom
BESKRYWING:
Huis in hoofstraat - geskik vir besigheid / praktyk / agentskap.
Erf Grootte: ±600m²
OMHEINING:
Draad heining.
AKKOMMODASIE:
HOOFGEBOU/E:
2 Slaapkamer huis, 1 badkamer, sit/eetkamer met 1 motorhuis.
Son stoep / Stoepkamer. Stoorkamer.
VERKOOPSPRYS: R860 000
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.