PROPERTIES / EIENDOMME
Kontak besonderhede :
014 717 1142 (Hoofkantoor)
082 495 5688
082 780 9697
014 717 2170 (Faks)
info@wiltinnet.co.za
OMGEWING:
Geleë in Nylstroom omgewing.
BESKRYWING:
Huis
OMHEINING:
Palisade en beton omheining
HOOF GEBOUE:
Huis: 3 slaapkamers, 2 badkamers (1 en suite), sitkamer en kombuis.
ANDER:
Dubbel motorhuis, ekstra toilet en waskamer.
VERKOOPSPRYS: R850 000
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.