PROPERTIES / EIENDOMME
Agent: CJ Steenkamp
Kantoor: 014 717 1142
Faks: 014 717 2170
Sel: 082 495 5688
Hoof kantoor: 014 7171142
e-pos: info@wiltinnet.co.za
8,5 Ha
1 km Wildwerend omhein
1 Boorgat ± 12 000 lpu, fontein, vleie en stroom
1 Tenk op staander
Bosvark, Duiker, Steenbok en Vlakvark kom voor.
Eskom krag naby
Soet en suurveld.
Boomsoorte: Vaalbos, Huilbos, Tambotie, Gwarrie, Karee, Sekelbos, Haak en Steek, Num Num ens
Plat