PROPERTIES / EIENDOMME
Agent: Billy Steenkamp
Kantoor: 014 717 1142
Faks: 014 717 2170
Sel: 082 495 5688
Hoof kantoor: 014 7171142
e-pos: info@wiltinnet.co.za
Grootte: ±2,5 Ha – geleë in die Harkerville omgewing. Die eiendom grens aan die staatsbos.
Huis met 3 Slaapkamers, studeerkamer, 2 Badkamers, instap kluis, kombuis en waskamer.
4 Motorafdakke met hoë dak.
Die stalle blok sluit in 2 ateljees, 4 stalle, voerkamer plus buite bad ,toilet en wasbak.
Ring vir afrigting – spesiaal vir perde + 2 omheinde renbaanperke.
Boorgat lewer ±800 liter per uur.
Die dam word gevoed deur reënwater + 2 reënwater tenks van 5000 liter elk.
2de Kothuis met 3 Slaapkamers, 2 Portale, 2 Badkamers, met lieflike uitsig oor die lande en berge. Daar is addisioneel nog 2 stoorkamers en 3 motor afdakke.
PRYS: R2 903 000-00
BTW / Oordragskoste is uitgesluit
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.